| Modulekode | FRN 363 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Beginsels van die grammatika van die Franse taal. Inleiding tot professionele vertaling en tolking vir die aanleer van Frans as ’n vreemde taal. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | FRN 361 |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 2 besprekingsklasse per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Moderne Europese Tale |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App